GP Reaksie NCA
SATERDAG
02/12/2023
TYD: 14H53

NCA lede reageer dadelik na toneel en verwittig nodige nooddienste. Met aankoms is Mapogo Sekuriteit reeds op toneel, sowel as ander NCA lede. Fidelity ADT en Brandweer trokke arriveer om vuur te blus.

‘n Verdagte word aangekeer in besit van dwelms, wat vermoedelik verantwoordelik was vir die ontstaan van die brand.

Baie dankie aan almal op toneel:

NATIONAL CRIME ASSIST
MAPOGO SECURITY
HELP24 SECURE SECURITY
FIDELITY ADT BRANDWEER
STAATS BRANDWEER
NEIGHBORHOOD WATCH (WSRNW).