Misdaad toneel/Crime scene
MISDAAD TONEEL In meeste van ons is daar ‘n opregte omgee vir ons medemens, ons wil help en bystaan ten tye van nood. Dit gebeur egter dikwels dat misdaad tonele gekontamineer word, júis deur hierdie opregte omgee mense. Dit word nie doelbewus gedoen nie, maar as gevolg van ‘n gebrek aan kennis. Die klok kan […]
A plea from a NCA Response Member
A plea from a NCA Response Member NCA support this insight! “It is a of big importance that a case is opened! The case needs to be opened by the owner of the property so that there is a record of this person that has been apprehended. Even though there is nothing that we can […]
MOENIE DIE HELE SISTEEM SE TYD EN GELD MORS NIE/DON’T WASTE THE WHOLE SYSTEM’S TIME AND MONEY.
MOENIE DIE HELE SISTEEM SE TYD EN GELD MORS NIE Neem dit asseblief ernstig op indien jy ‘n klag gaan lê teen iemand en ‘n saak open. Dit is NIE iets wat jy as afpers middel teen iemand kan gebruik NIE! Dit gebeur dat mense sake oopmaak en dan na ‘n week of twee die […]
Die noodsaaklikheid van Statistieke/The importance of Statistics
Waarom is Statistieke of rekord houding van misdaad belangrik? Wanneer daar gekyk word na Modus Operandies in soortgelyke sake kan sake moontlik met mekaar geskakel word. Mense kan ook gewaarsku word om pro-aktief op te tree, bv as daar ‘n spesifieke misdaad in ‘n area plaasvind, kan ekstra waaksaamheid vir daardie betrokke misdaad toegepas word. […]
WANNEER SAPD NIE ‘N SAAK WIL OOPMAAK NIE/REFUSAL BY SAPS TO ASSIST IN OPENING A CASE
WANNEER SAPD NIE ‘N SAAK WIL OOPMAAK NIE Wat staan jou te doen indien jy ‘n saak wil oop maak by die SAPD en jy word in kennis gestel dat jy nie kan nie? Onder GEEN omstandighede mag SAPD weier om ‘n saak oop te maak nie. Elke SAPD lid is verplig om ‘n naamplaatjie […]
Oop maak van sake/Reporting crime
OOP MAAK VAN SAKE Enige misdaad moet aangemeld word, indien daar ‘n misdaad op jou perseel gepleeg is, moet ‘n saak oopgemaak word by SAPD. Hoe gaan ons misdaad kan bekamp as daar nie sake gemaak word nie? Ongeag of die SAPD dit opvolg, óf nie opvolg soos hulle behoort te doen nie, dis nie […]
Die waarde van modus opperandi in die bekamping van Misdaad
MODUS OPERANDI AANVALLE Aanvalle word nie net op plase geloots nie, maar ook in dorpe en stede. Landswyd is daar patrone wat voorkom by aanvalle: • Deeglike verkenning van die area die roetine van die slagoffers word gedoen, asook beplanning vir die aanval. • Aanvallers kom selde alleen, groeperinge van 2 tot 5 aanvallers is […]
Wenke vir dames wat alleen woon
DAMES WAT ALLEEN WOON 🟣 Wees ekstra parraat en oplettend. 🟣 Installeer ‘n alarmstelsel. 🟣 Installeer beweging aktiveerbare ligte by alle ingange na jou woning en eiendom. 🟣 Kry ‘n hond, dis ‘n goeie vroeë waarskuwing. 🟣 Installeer goeie gehalte slotte en maak seker jou deurraam is versterk. 🟣 Leer om ‘n wapen te gebruik. […]
Top 10 things to watch out for
Here are the top 10 things to watch out for: 1. Unusual cars driving slowly through your neighborhood. 2. People walking and stopping in front of your home, especially if they take a picture of your home. 3. Marks or scratches on a door or window that indicate the locks have been jimmied or messed […]
Home security tips you probably didn’t know
Home Security Tips You Probably Didn’t Know By Alan Urban Whether you’re an experienced home defense guru or a complete amateur, the best way to prepare against a burglary or home invasion is to prevent it from happening in the first place. But no matter how watchful you are, sometimes you have to sleep, and some thieves know […]