1. Verdagte vasgetrek, Gauteng

GP Reaksie NCA Saterdag 03/06/2023 02h15. Het begin patroleer saam SAPD, waarvan ons uit eindelik onverwags op verdagte afgekom het en het Help24 Secure gekry om ons dadelik bystand te gee sodat verdagte nie kon weghardloop nie. Die arrestasie het deur SAPD plaasgevind, waarvan verdagte weerstand gebied het en beland in ‘n stoeiery om hom […]

43. Skote klap tydens rooftog, Witpoortjie, Gauteng

GP Reaksie NCA Woensdag 31/05/2023 Skote is gehoor en bystand is gevra van waar die skote gevuur is. 18h59 Reageer na toneel. NCA arriveer 19h01 eerste op toneel. Die eerste toneel was in Quellarie str naaste hoek Muizenberg st in Witpoortjie. Die insident waar eerste opgedaag het was op Corlette en Stumke in Witpoortjie. Die […]

42. Sekuriteitsbegeleiding, Gauteng

GP Reaksie NCA 26/05/2023 15:43 42. Sekuriteitsbegeleiding, Gauteng Bevestiging is ontvang dat daar ‘n vermoedelike kontant in transito roof sou plaasvind met ‘n geldwa. Die geldwa firma het Sekuriteits Begeleiding na Oaktree en dan weer terug na die basis stasie toe. Ons het die voertuig is gekry en begelei. SAPD Distrik saam met Dowry Group, […]

41. Moontlike gekaapte voertuig, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 25/05/2023 00:30 Bystand word gevra van ‘n trok wat moontlik gekaap is in Randfontein, GP. NCA Reaksie beweeg uit om die trok te probeer opspoor. Die trok was nie by die ligging wat verskaf was nie. Beweeg uit na die R41 waar die trok opgespoor is in Rietvallei op ‘n agterpad. Bestuurder […]

40. Solar panel theft, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaction NCA 27/05/2023 12:42 A suspect was spotted with 4 Solar Panels. Backup was requested while questioning suspect. He admitted to stealing them. He jumped up and tried to stab the Reaction member with a knife. A chase started. Once backup arrived the veld was searched via vehicle and foot. After about an hour […]

39. Unlawful accupation of land, Gauteng

GP Reaction NCA 29/05/2023 16:15 We responded to reports of unlawful occupation of land. We asked the people to remove their shacks and they refused. Situation was handed over yo Public Safety. On scene: NCA

38. Possible stolen car, Gauteng

GP Reaction NCA 29/05/2023 15:50 We responded to reports of a possible stolen car. When we arrived on scene we determined that it was not the stolen car. We stood down. On scene: NCA

37. Veldbrand, Pretoria Wes, Gauteng

  26 Mei 2023 omstreeks 13:18 ‘n noodroep ontvang in verband met ‘n veldbrand wat huise bedreig in Danville. Baie digte wit rook. By nadere ondersoek vind ek dat brandweer reeds op die toneel is aan die agterkant van die huise. Hulle is besig met voorbrand en alles is veilig op daardie stadium. 14:17 brandweer […]

36. Huis inbraak, Danville, Pretoria

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 23 Mei 2023 Omstreeks 15:10 ontvang ‘n klagte van huisbraak in Danville. Op toneel toneel word bevind dat eienaar nie teenwoordig is nie. Daar is ook ‘n kommunikasie probleem met die huurder. Voorval het plaasgevind gedurende die nag en SAPD is gekontak maar was nog nie op toneel nie. Eienaar […]

35. Insident Verslag, Vereeniging, Gauteng

GP Reaksie NCA Tipe Insident: Selfmoord Datum: 28/05/2023 Tyd: 09:00 Plek: Volle Evangeliese Kerk, Duncanville, Vereeniging NCA GP Reaksie is versoek deur ‘n speurder, omstreeks 08:50, om bystand te verleen op ‘n toneel waar ‘n man homself klaarblyklik selfmoord gepleeg het. Op toneel is bevestig dat ‘n 55 jarige man wel selfmoord gepleeg het. Alle […]