2. Winkeldiewe vasgetrek, Kroonstad, OVS

FS Reaksie NCA 17/02/2023 Kroonstad Omstreeks 11:06 is besonderhede van ‘n voertuig deurgegee wat moontlik betrokke was by ‘n roof in Parys. Die voertuig was opgemerk in die rigting van Kroonstad. Reaksie manne het bygestaan en SAP Highway Patrol het die voertuig op R721 Vredefort afgetrek met 3 verdagtes. Bevestiging is ontvang dat dit nie […]

1. Gesteelde voertuig teruggevind, Bethlehem, OVS

FS Reaksie NCA 17/02/2023 Bethlehem Omstreeks 10:45 ‘n gesteelde grys Fortuner in Bethlehem aangemeld. Voertuig was op die R57 rigting Heilbron. Zamdela/Sasolburg SAP is inkennis gestel asook NCA FS Reaksie lede. SAP het die voertuig opgetel en afgetrek net voor Zamdela. 3 Verdagtes is gearresteer Voertuig teruggevind 1 Vuurwapen en gesteelde goedere is gevind deur […]

1. Veediewe vasgetrek, Bloemfontein, Vrystaat

25 Maart 2022 ‘n Veediefstal-sindikaat wat vermoedelik verantwoordelik is vir honderde gesteelde skape sedert September verlede jaar, is net na half twee Vrydagoggend buite Bloemfontein op heterdaad betrap. Veertig skape is terug gevind waarvan ongeveer vyf reeds dood was. Volgens een van die mans wat die veediewe help vastrek het, is die skape se pote […]

1. Poskantoor in Deneysville beroof, Deneysville, Vrystaat

“Drie gewapende mans het die poskantoor binnegestap en geëis dat die kluis oopgesluit word” Lees verder op Maroela Media … https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/poskantoor-in-deneysville-beroof/ BAIE DANKIE Bernardt van Niekerk en Deneysville NCA Reaksie lede

1. Verdagte trok nagegaan, Kroonstad, Vrystaat

Inligting word ontvang van ‘n verdagte trok wat lyk soos een wat vroeër aangemeld was as gesteel.  SAPD is in kennis gestel. NCA OVS Reaksie lede en Kroonstad Buurtwag lede het die trok ingewag en voorgekeer. Kroonstad SAPD en Highway patrol was vinnig op toneel. Bestuurder van trok was onsteld aangesien dit ‘n misverstand was. […]

4. Vermiste Persoon, Virginia, Vrystaat

  17 Februarie 2021 Rondom 20:44 het ons ‘n boodskap ontvang van ‘n NCA lid rakende ‘n vermiste persoon wat gesoek word in die Virginia area. Teen 20:56 is daar laat weet dat die persoon gevind is, maar dit was van korte duur. Om 22:03 verneem ons dat die persoon weereens vermis word en dat […]

3. Sterfte, Hennenman, Vrystaat

13 Februarie 2021 Omstreeks 12:58,  is Lourens van National Crime Assist gekontak en gevra om n ambulans te reël vir ‘n sterfte te adres van ‘n vriend. ER24 is direk gekontak maar kon egter nie dadelik help nie omrede hulle nog uitstedig was. Daar is toe deur Namola kontak gemaak en gevra om n ambulans […]

2. Onklaar voertuig, Hennenman, Vrystaat

13/02/2021 Omstreeks 00:04 op 13 Februarie 2021 het die Vrystaat Reaksie Hoof van NCA OVS Reaksie en een van sy lede, Nico van den Heever, wat saam hom patrollie gery het gaan aflaai by die huis, daarna is ‘n voertuig wat in die pad staan opgemerk. Daar is by die voertuig gestop en gevra of […]