Gestrande Kind, Mosselbaai, Suid Kaap

⚔ NCA SK REAKSIE⚔ 📌 MOSSELBAAI📌 GESTRANDE KIND Woensdag 22/1/2020 om 16:00 het ń dame in Rustenburg Faan gekontak en hulp gevra vir haar kind (Johan) wat in Mosselbaai gaan werk soek het. Hy is intussen geroof van al sy besittings en is haweloos. Faan het onmiddelik na haar huis toe gegaan en ń pinlocation […]