02/01/2022
09:06

‘n NCA NW Reaksie lid was op patrollie gedurende die aand van 01/01/2022. Hy het ‘n skoot gehoor, naby ‘n plot en teen 01:48 het hy ‘n WhatsApp gekry waar om hulp gevra word, want die oom is in die bed gesteek en die tannie in die gesig geslaan met ‘n spanner of iets dergliks. Hulle het reageer en onmiddelik na die toneel gehass en onmiddelik bystand gevra. ER24 is ontbied en ook SAPD. Ongeveer 04:00 staan NCA NW Reaksie af op die saak. Die 2 verdagtes het toegang tot die huis verkry deur ‘n venster oop te maak en die diefwering af te breek.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie
RCCF
ER 24
SAPD