1. Vinnige reaksie na moontlike plaasaanval, Tzaneen, Limpopo

07/07/2021 20:00 Bystand word gevra vir ‘n moontlike plaasaanval te Tzaneen. CP 38 kry die nodige besonderhede en kom in kontak met Letaba Sekuriteit. Daar word vele pogings aangewend om met die klaer in kontak te kom, maar onsuksesvol. SAPD en Ambulans word deur mede lede geaktiveer om bystand te lewer. Die virtuele baken (pindrop) […]

1. Huis brand, Polokwane, Limpopo

30/05/2021 5:20 NCA Limpopo Reaksie lid het wakker geword toe sy buurman se huis brand. NCA is in kennis gestel en Brandweer is ontplooi. NCA Limpopo Reaksie het bystand verleen. Die vuur is geblus. BAIE DANKIE NCA LIMPOPO REAKSIE Brandweer en ER Polokwane  

Verdagte aangekeer na diefstal, Polokwane, Limpopo

04/10/2020 14:41 Polokwane NCA Limpopo ‘n Verdagte is aangekeer na diefstal op ‘n kleinhoewe van gereedskap waarna hy dit probeer verkoop het. SAPD is ontbied, hulle het egter gevra dat ek die verdagte polisie stasie toe moet neem aangesien hulle nie ‘n voertuig beskikbaar het nie. Die verdagte was geboei, met aankoms het hulle gevra […]

Goeie resultate van gesamentlike operasie te Polokwane, Limpopo

NCA LP Reaksie Polokwane 26 Augustus 2020 23:59 Christo Snyman   Goeie resultate van gesamentlike operasie te Polokwane, Limpopo   Tydens ‘n gesamentlike operasie op 26 Augustus 2020 is 6 arrestasies gemaak, waarvan 3 verdagtes al lank gesoek word vir ernstige misdade in Polokwane.   Baie geluk aan: NCA LP Reaksie span,  CPF Polokwane span […]

Hijacked vehicle recovered, Nzhelele, Limpopo

Hijacked vehicle recovered 14-05-2020 Cartrack agent Etienne(NCA Limpopo) Hijacked vehicle recovered yesterday in Nzhelele. People involved- cartrack agents Myself Time:10:30 Case n0 01/07/2020 Thohoyandou Money taken. Etienne NCA Limpopo

Gesteelde items terug gevind, Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Gesteelde items terug gevind NCA Reaksie Limpopo 06/04/2020 Etienne NCA Reaksie Tyd: 18:00 Gesteelde batterye en deur is terug gekry. Verdagte gaan môre nog plekke uitwys. Daar is ook sprake dat een van sy makkers in besit van ń vuurwapen is te Perskebult. Hopelik sal SAPD dit opvolg. Verdagte gearesteer op saak nr 399/03/2020 Baie […]

Gesteelde items terug gevind, Limpopo

Gesteelde items terug gevind NCA Reaksie Limpopo 06/04/2020 Etienne NCA Reaksie Tyd: 18:00 Gesteelde batterye en deur is terug gekry. Verdagte gaan môre nog plekke uitwys. Daar is ook sprake dat een van sy makkers in besit van ń vuurwapen is te Perskebult. Hopelik sal SAPD dit opvolg. Verdagte gearesteer op saak nr 399/03/2020 Baie […]