16/07/2022
20:38
In die laaste halfuur is verskeie brandstigtings aangemeld buite Empangeni, tussen die dorp en Ngwezelane nedersetting. Brandweer is ontbied via Namola. Vure is geblus.
BAIE DANKIE
NCA KZN Reaksie
Namola
Brandweer
GPF
Farm Watch
Eienaar van perseel