NCA Reaksie KZN
Empangeni
Op 6 Oktober 2022 het Reaksie lede van Empangeni informasie ontvang van brande in die omgewing.
Lede is uit na toneel, brandweer was op toneel en vure was geblus alhoewel Reaksie lede agter gebly het om ander kleiner vure te blus.
Baie dankie vir almal se betrokkenheid.