2. Bystand word gelewer toe bakkie onklaar raak, Tulbach/Gordonsbaai, Wes Kaap

25/01/22
17h00,

‘n Reaksie lid roep in met bakkie probleme. Teen ongeveer 17h15 reageer Reaksie lid xxx, met ‘n persoon om te help, maar die bestuurder van die bakkie het ‘n tydelike oplossing gepraktiseer en kon tot by sy huis vorder.
Xxxx se kontak staan steeds by sou verdere hulp benodig word.

BAIE DANKIE

NCA WK Reaksie van
Tulbach & Gordondsbaai

Scroll to Top