02/12/2021
07:14
‘n NCA KZN Reaksie lid het ‘n Familie lid gaan bystaan toe ‘n Werker, wat aan Diabetis en hoë Bloeddruk ly ineengestort het. Die NCA Reaksie lid het die nodige Mediese Kwalifikasie. Die Werker het vergeet om die nodige Nedikasie te neem. Die pasiënt is gestabiliseer en deur die Ambulans hospitaal toe geneem.
BAIE DANKIE
NCA KZN Empangeni Reaksie
Ambulans dienste