GP Reaksie NCA
05/09/2022
Boodskap ontvang vir bystand.
Ons het beweeg tot by Sasol, waar ons SAPS gekry het.
Kolonel het ons ingelig dat 2 Suid Afrikaanse mans gewond en geroof is deur Zamas.
SAPS het tot op toneel beweeg maar die verdagtes het klaar gevlug te voet.
2 Beseerdes is geneem na Hospitaal.