01/01/2021
Ongeveer 10:00 het Mnr Dirker agter gekom dat sy kragopwekker gesteel is.
NCA Rietvlei, K9 Eenheid is ontbied omstreeks 10:05, aangesien daar baie spore was.
Boet, Boela en Trudie Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid, het spoor gevat met die honde +/- 3 km ver tot by die hek van die TPA huise op Rietvlei waar ons nie kon ingaan om te deur soek nie.
SAPD kon nie telefonies bereik word nie en SAPD is ontbied via Namola. Namola kon slegs SAPD Mahikeng telefonies gekontak kry watcop hulle beurt Phokeng SAPD uitgestuur het. Hulle het eers 14:00 gearriveer.
Met ons is terug keer na die TPA huise saam SAPD kon ons egter niks vind nie en het ons afgestaan op die saak.

BAIE DANKIE
Boet Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Boela Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Trudie Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Namola
SAPD Mahikeng
SAPD Phokeng