1. Gesteelde voertuig teruggevind, Bethlehem, OVS

FS Reaksie NCA
17/02/2023
Bethlehem

Omstreeks 10:45 ‘n gesteelde grys Fortuner in Bethlehem aangemeld.

Voertuig was op die R57 rigting Heilbron. Zamdela/Sasolburg SAP is inkennis gestel asook NCA FS Reaksie lede. SAP het die voertuig opgetel en afgetrek net voor Zamdela.

3 Verdagtes is gearresteer
Voertuig teruggevind
1 Vuurwapen en gesteelde goedere is gevind deur SAP.

Reaksie staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.

Scroll to Top