1. Gesteelde voertuig teruggeving, Durban, KwaZulu-Natal

10/05/2021

GESTEELDE VOERTUIG GEVIND

Berig word ontvang 09/05/2021 van ‘n voertuig wat in Bloemfontein gesteel is en vermoedelik op pad was na Durban.
Informasie is ontvang dat die voertuig om 18:00 op ‘n vasgestelde plek in Durban gaan wees. Reaksie lid is uit na die ligging, maar daar was geen teken van die voertuig en omdat die Reaksie lid self amper gekaap is, staan ons af van die gevaar zone.
Vanoggend inligting ontvang dat die boertuig by ‘n vulstasie gelos was. Die voertuig terug is teruggevind.

BAIE DANKIE

George Piek NCA KZN Reaksie en
NCA FS Reaksie

Scroll to Top