6 Mei 2022
06:15
Inligting ontvang van Checkers Bottelstoor wat beroof word. Agt verdagtes in ‘n dubbelkajuit wit Toyota bakkie met geen registrasie nommer is gebruik. NCA KZN Reaksie lid arriveer op toneel en vind dat SAP, Blue Security asook GPF lede reeds op toneel is. Skote is gevuur en verdagtes het met die bakkie gevlug. Verdagtes is steeds op vlug.
BAIE DANKIE
SAPD
Blue Security
GPF en
NCA KZN Reaksie