17/05/2022
08:43

Oproep is ontvang van ‘n gewapende roof. Voertuig is opgemerk op N4 onderweg na Rustenburg. NCA is geaktiveer in Rustenburg. SAPD is ontbied. 5 verdagtes is gearresteer met gesteelde goedere, vuurwapens en die voertuig was ook gesteel. Die 2de voertuig betrokke in die rooftog is later in Rustenburg vasgetrek. Staan af en geen saak oor aan SAPD.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie Koster
NCA NW Reaksie Swartruggens
NCA NW Reaksie Rustenburg
Koster GPF
NW Kamera Groep
SAPD