1. Gewapende roof te Ackermans, Volksrust, Mpumalanga

03/11/2021
17:36

 

Inligting word ontvang van ‘n gewapende roof by Ackermans. Inligting word bevestig en dat die rowers tans nog in die winkel is. NCA Volksrust Reaksie MP word ontplooi na ‘n bymekaar-kom-punt. SAPD is op toneel en rowers het die toneel verlaat. Geen inligting van voertuie betrokke is bekend nie. Omstreeks 18:40 staan NCA Volksrust Reaksie MP af op die saak.

BAIE DANKIE

NCA Volksrust Reaksie MP
SAPD Volksrust
Ander betrokkendes

Scroll to Top