30/05/2021
5:20
NCA Limpopo Reaksie lid het wakker geword toe sy buurman se huis brand.
NCA is in kennis gestel en Brandweer is ontplooi. NCA Limpopo Reaksie het bystand verleen. Die vuur is geblus.
BAIE DANKIE
NCA LIMPOPO REAKSIE
Brandweer en ER Polokwane