1. Huis inbraak, Marina Beach, KwaZulu-Natal

27 Junie 2022
20:38

NCA KZN Reaksie reageer na Marina Beach area waar ‘n huis inbraak aangemeld is. Die toneel is veilig verklaar en die inbrekers is nie op toneel gevind nie. Die dame s veilig.

BAIE DANKIE

NCA KZN Reaksie en alle ander betrokke partye.

Scroll to Top