GP Reaksie NCA

31/07/2023

Het ‘n noodoproep ontvang en sowel as die Witpoortjie Emergency groep.

Met aankoms vind ons dat die hele huis geplunder is en net ‘n PS4 is gesteel en geen ander goed was opgemerk as gesteel nie.

Op toneel.

National Crime Assist
EC Security
CRS Security
Roodepoort SAPS