GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
08 Februarie 2023
Omstreeks 13:33 word ‘n noodroep in verband met ‘n gewapende roof ontvang.
Per Namola is ‘n SOS noodroep geplaas.
Op toneel 1 vind as volg:
‘n Gebou aan die agterkant van die hoofhuis gedeel in 4 afsonderlike woon vertrekke.
By 3 van die vertrekke is geroof en gesteel.
Alle vertrekke is in totale chaos agtergelaat.
Goedere rondgegooi en kabels oral waar TVs uitgeplug is en Los TV antenna kabels.
A is leeg
B is 3 selfone gevat (2 x Hawai en 1 x Oppo)
1 x Playstation
TV gelos
C is 1 x selfoon gevat (maak onbekend)
1x Flat screen TV
Geld demand maar niks gekry.
Huis sleutels
sowel as hoofhuis sleutels gevat.
Man toegesluit in die kamer..
D is 4 x flat screen TVs geneem.
1 x selfoon
1 x motor sleutel van n Kia Serento reg nr KW52LZGP
Hoofhuis kon ek net opmerk dat daar gepoog was om TV te vat maar gelos het
Volgens inwoner net die laptop geneem
Hout hoofdeur en Sekuriteitshek beskadig om toegang te verkry..
Dame beweer sy is met die vuurwapen aangerand maar geen sigbare besering net baie trauma.
Reel vir Berading.
Op toneel 2 vind ek as volg:
Hout voordeur beskadig.
Sekuriteits Staalhek is oopforseer en is beskadig.
Op daardie stadium was 2 x Flat screen TVs geneem en kabels het oral rond gehang.
2 x verdagtes het verby die ou Dame gehardloop met die TVs en crowbar in die hand.
Voertuig voor die hek was n grys/blou Kia.
VERDAGTES in die voertuig het weggejaag.
14:00 PW11 op toneel. Een lid by toneel 2 en res van lede by toneel 1.
15:14 Forensies staan af.
15:30 Kapelaan staan af.
16:10 Forensies onttrek vanaf beide voorvalle.
16:48 Almal onttrek.
BAIE DANKIE aan almal betrokke.