1. Kop-aan-kop ongeluk, Suidkus, KZN

KZN Reaksie NCA
Suidkus

Op 19/06/2023 omstreeks 21:00 het Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang van ‘n botsing in Uvongo op die R61 Suidwaarts.

Op toneel was is waargeneem dat die ongeluk ‘n kop-aan-kop-botsing was.

Die botsing was tussen n bakkie en ‘n minibus taxi.

Daar was 9 pasiënte op toneel met beserings van minimaal na ernstig.

Alle pasiënte is na n naby geleë Hospitaal geneem vir verdere sorg en hulp.

Dankie aan die volgende dienste:
– Polisie
– Brandweer
– MedEvac Ambulans dienste
– KwaZulu Privaat Ambulans dienste
– Goewerment Ambulans
– Law Enforcement
– NCA KZN Reaksie

Scroll to Top