NCA Reaksie GP
Pretoria Wes
06/10/2022
18:51
Ontvang ‘n dringende Whatsapp in verband met siek persoon.
18:55 Staan af op toneel
18:58 Op toneel 58 jarige man in baie pyn en ontmoontlik om te beweeg as gevolg van pyn in rug en bene ook ‘n Kanker pasient
Ontbied Ambulans per Namola
Geen verwysings nommer verskaf nie
20:05 A1281 Gauteng Emergency Medical staan af op toneel
20:31 Pasiënt word afgevoer na Kalafong Hospitaal
20:33 Onttrek vanaf toneel
Baie dankie aan almal betrokke