Inligting word ontvanf van ‘n hond wat op ‘n sypaadjie dood lê. Daar is ‘n tou aan die vas en dit wil voorkom asof iemand die hond gesleep het. Ondersoek word ingestel. Daar word bevestig dat die hond deur ‘n motor getref is en ‘n persoon in die onmiddelike omgewing het dit goed gevind om die karkas uit die pad te sleep met ‘n tou aangesen hy nie aan die hond wou vat nie. Daar word beter maniere voorgestel hoe om so dier te hanteer. Daar word afgestaan op die saak.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie