5/2/2022
06:39
NCA NW Reaksie Swartruggens het ‘n oproep gekry vanaf klaer dat haar Nissan 1400 deur die nag gesteel is.
BOLO is saamgestel en dadelik deur gegee aan NCA Kaping en Voertuig Diefstal Eenheid. 7h33 is terugvoer gegee dat die voertuig gesien is, op die Boons pad. Vermoedelik na Carltonville. Carltonville SAPS Kaptein Swanepoel is in kennis gestel. Omstreeks 8h53 het die eienaar geskakel en laat weet dat die voertuig gevind is in Carltonville. Eienaar was op pad om die voertuig te gaan identifiseer en die nodige sake af te handel.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie Swartruggens
SERA
NCA Anti Hijack & Vehicle Theft Unit
SAPS Carltonville