1. NCA Reaksie lede verleen hulp aan SAPD Lid, Ermelo, Mpumalanga

27 April 2022
16:40

Op pad terug vanaf Hendrina, het twee NCA MP Ermelo Reaksie lede opgemerk dat ‘n SAPD lid langs die pad hulp benodig, waar hy 6 verdagtes vasgetrek het, wat onwettig die Myngrond betree het. Hulle het hulle voorgestel en hulp aangebied, wat welkom was. Om 17:53 het NCA lede afgestaan op die saak.

BAIE DANKIE

NCA MP Ermelo Reaksie lede en
SAPD

Scroll to Top