1. Ondersoek word ingestel na skrootyster, Volksrust, Mpumulanga

23/07/2021
16:58

Hulp word ontbied en manne kom bymekaar. Daar is ‘n groep mans op pad skrootwerf toe met ‘n klomp sakke. Baie ordelik en gesamentlik word die mans ondervra en daar word geen misdaad vermoed nie. Hulle is eerlike probeer werkers wat van die stortingsterrein af kom.

BAIE DANKIE

NCA MP Volksrust Reaksie

Scroll to Top