OK Reaksie NCA

Omstreeks 20h53 op 14 Mei 2023 by Dreunberg, pad tussen Burgersdorp en Aliwal Noord.

Motor gebots teen “barrier”.

Vier insittendes, geen ernstige beserings

Ek besoek SAPD onmiddelik en meld dit aan.

Ontbied ook Ambulans.

Arriveer op toneel saam SAPD, NCA Reaksielid ook teenwoordig.

NCA reaksielid “breakdown” gekontak en motor verwyder met toestemming van eienaar en SAPD.

Saaknr: Is beskikbaar