06/11/2021
13:54
Bystand is gevra by ‘n kop-aan-kop botsing, op die Soutpan pad 7 km Noord van Onderstepoort.
Onderweg na toneel word die nodige dienste ontbied.
Op toneel word ‘n vinnige annalise van die situasie gedoen. Daar was baie vinnig twee Ambulanse op toneel wat die beseerdes afgevoer het na Akasia Hospitaal. Die Brandweer het bystand gelewer om beseerdes te bevry.
NCA GP Reaksie staan af op toneel omstreeks 13:10.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
911 Ambulans dienste
Brandweer
Namola
SAPD
Metro Polisie