GP Reaksie NCA
06/01/2023
17:10
West Village
Inligting is ontvang dat ‘n klomp Zamas in West Village rondloop.
In samewerking met SAPD is beplanning gedoen hoe om die situasie te benadee.
Paar Zamas is in die strate gearresteer asook in ‘n winkel waar hulle besig was om te koop.
4 Mosambiekers en 4 Basothos is gearresteer.
Baie dankie vir almal se vinnige optrede.