GP Reaksie NCA
28/02/2023
Roodepoort
Bystand is gevra vir hulp in Roodepoort, Christian de Wet.
Onwettige plakkers het in ‘n area ingebreek teen die rivier in die veld.
Die inwoners van die area het gevra om te help. Ons het hande gevat saam Security en Metro en die plakkerhuise is verwyder.
Samewerking met:
Begal Watch
Dowry Group
BCI
Metro Police
GP TACTICAL
Munisipaliteit
NCA National Crime Assist.