06/10/2021
Donkerhoek/Rietvlei, Rustenburg Noordwes
Om 03:00 het ons Reaksie lede bymekaar gekom en beweeg na die twee gemeenskapslede op wie se plotte NCA die Mandaat het om beskerming te bied tydens onwettige grondgrype.
Om 06:19 het van die plakkers begin vuur maak en bande gebrand net buite die hek waar een van die plotte begin.
Om 07:32 is daar begin met die afbreek van struktur. Om Ons het die afbreek proses gemonitor.
Om 09:27 het ons begin afstaan, maar die situasie voortdurend gemonitor. en nogsteeds die situasie gemonitor.
BAIE DANKIE
NCA NW Rietvlei/Donkerhoek Reaksie
Alle ander betrokke partye