GP Reaksie NCA
PTA Wes
Op 10 April 2023 omstreeks 08:50 ontvang oproep van bome wat omgeval het in Danville Pretoria Wes area.
09:05 staanaf te h/v Carolin en Duffstrate Danville..
Boom is ontwortel en le oor ‘n motorhek.
Reël met Afriforum lede vir hulp.
10:18 onttrek na volgende toneel.
Toneel Geerestraat opgelos en skoon.
10:39 staanaf te h/v Brewis en Marsburgstrate Danville.
Boom tak gebreek maar lê op krag drade.
Sny onderste takke wat in en op die pad hang korter.
Onttrek na volgende toneel.
10:47 staanaf te h/v Brewis en Van Reenenveldstrate Danville.
Gemeenskap het reeds begin skoon opkap.
13:26 onttrek uit die area.
Die bome en skade was agv ‘n massiewe storm en sterk winde wat ons deur die nag en oggend gehad het in die Danville area.