1. Plaasaanval, Volksrust, Mpumalanga

Plaas aanval Vrydag 18 Junie 2021

Tyd 18:15,

Ons as NCA Reaksie Volksrust het op Volksrust nood groep stem boodskap ontvang 18:30, ons het ontmiddelik reageer na toneel, 19:02 op toneel, baie ander boere en omliggend reeds op toneel,  Watco mediese dienste (NCA Reaksie paramedisie) was reeds besig om die vrou wat aangeval was te help met beserings en asook die toneel te beskerm teen vertrapping van ander reaksie spanne maar daar was reeds te veel voete. Ons as NCA het hulp ontbied op verskeie vlakke van nood, spoor aanduiding dmv honde en “thermal units” om die twee verdagte aanvallers te probeer opspoor oor die plaasvlaktes, asook paaie op verskillende punte gesluit en dop gehou.

Die situasie soos aan ons deurgegee deur Oorgrense Veiligheid hoof, Karel Landman, was dat die vrou werkers gaan aflaai het en toe sy terug kom by die woning oorval was deur die 2 aanvallers, sy was beseer met kopwonde en vasgebind, die twee aanvallers het gevlug na hul 2 handwapens gesteel het uit die huis, die vrou het los gekom en noodsein uitgestuur vir hulp,

Verdagtes is steeds nie opgespoor maar ondervraing en ondersoek reeds op die been.

BAIE DANKIE

Betrokke groepe:
Volksrust Tactical Response
NCA Volksrust
Oorgrense veiligheid
Landelike veiligheid
Delta groep
Omliggende boere en gemeenskap.

Scroll to Top