30/11/2021
08:09
‘n Brand in plaashuis het ontstaan en NCA NW Buffels/Rooipoortjie Reaksie is ontplooi. Geen beserings en geen mediese bystand was benodig nie. Die vuur is geblus en staan om 13:28 af op toneel.
BAIE DANKIE
NCA NW Buffels/Rooipoortjie Reaksie