16 Junie 2021
Positiewe Kabel diefstal Rietvlei
SAPS 13 No 456/2021
Om 12:20 het Trudie Vermaak ‘n stemboodskap gekry dat 2 verdagtes besig is om kabels te steel. SAPD en Gideon Erasmus is inkennis gestel.
Trudie Vermaak, Johan en Wihan Wannenburg het uitgery na die toneel waar hulle met hulle aankoms SAPD, Gideon Erasmus, Boet en Boela Vermaak op toneel gekry het.
2 Verdagtes is gearresteer en gesteelde kabel en koper is aan SAPD besorg.
BAIE DANKIE
SAPD Phokeng
Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/ GPF
Boet Vermaak NCA NW Reaksie
Boela Vermaak NCA NW Reaksie
Johan Wanneburg NCA NW Reaksie
Wihan Wannenburg NCA NW Reaksie
Trudie Vermaak NCA NW Reaksie