GAUTENG REAKSIE NCA
Datum: 05/10/2021
Plek: Steeldeele Suidheuwels Johannesburg GP
Saak: NUMSA Staking
Ongeveer 08:00 uur Dinsdag oggend het die lede van NUMSA ‘n staking protes gehad in Steeldeele waar hulle vergader het by Revive Elektricol Transformer, ongeveer 30 van die lede die Maatskappy se hek afgeruk het en toegang gekry tot die perseel waar hulle vandalisme aangerig het aan CCTV kameras asook aan ander hekke van die Perseel waar hulle die Sekuriteitswagte aangerand het asook werkers van die Perseel.
4 Dames en 2 Mans waar NASNOL Armed Respons saam die SAPD op toneel gekom het en die betogers uit die Perseel gejaag het waar tans n groep van 10+ lede van die staking 1 van die Reaksie Offisiere oorval het en sy vuurwapen af probeer vat van hom af en die ander Armed Reaksie lede het terug geveg en 2 van die betogers is gewond waar die 2 Reaksie Offisiere toe gesluit was deur die SAPD. Saak word tans nog ondersoek en Saak nommer is tans nog verwagtend.
Baie dankie aan almal betrokke
NCA: Romeo 7
NASNOL: ARMED RESPONS
SAPD