NW Reaksie NCA
26/01/2023

‘n Verdgte voertuig was onderweg vanaf Zeerust op die N4 rigting Rustenburg.

Om 11H41 is die voertuig opgemerk op die N4. In samewerking die SAPD is die voertuig gestop. Drie gewapende mans het gevlug. Selfoontoring batterye is gevind in die verdagte voertuig. Hulp is ontbied via radio en NCA NW Reaksie ‘n helikopter, drones, honde en verdere bystand gereël.
Die honde eenheid, honde het die spoor gevat tot by die Rivier waar spoor weg geraak het. Staan af op toneel 14H39.

BAIE DANKIE

  1. Millvale Veiligheids Forum asook die Beheerkamer
    NCA
    Dwarspruit Plaaswag
    Selons Rivier Plaaswag
    ER24 Marchant
    Honde eenheid
    Verskei Dorpe se SAPD
    Verskei Recovery Maatskappye