GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

30 April 2023 omstreeks 07:55 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n siek persoon.

08:03 staan af te Elandspoort.

Blanke Man 47 Baie bleek, reaksie baie swak, gooi op, sukkel om asem te haal.

08:07 Noodroep na Namola vir Staats Ambulans met Verwysing 10697.

08:51 Begelei Ambulans vanaf Kerkstraat na die toneel, pasient P2 vervoer na Pretoria Wes Hospitaal.

08:57 Onttrek vanaf toneel om Reaksie lid na Eugene Marais Hospitaal te neem nadat n hond hom op die toneel gebyt het.