1. Twee vermiste 12 jarige dogters, Polokwane, Limpopo

LP Reaksie NCA
Polokwane

23/10/2023
17h11

Ontvang boodskap op Polokwane Alerts groep van 2 skool meisies wat weggeloop het. NCA LP Reaksie begin dadelik rondry en soek selfs die ouers van kinders.

17h40- ons is laat weet kinders is veilig gevind by stiefseun se woning.

17h51- Daag op by huis van waar kinders gevind is.

17h58- Albei kinders se ouers daag by adres op.

Ouers begin kinders ondervra hoekom hul wegloop.

Reaksie van kinders is daar word geboelie by Suidskool.

En hul is  n paar van hul wat geboelie word.

Ouers besluit om Skoolhoof te gaan sien 24/10/2023.

Volgens een van die ouers erken sy dat kind al voorheen probleme gemaak het.

18H21- Ouers sowel as ons verlaat die Adres.

Scroll to Top