28/02/2021
17:42

Azaadville Buurtwag het NCA genader vir bystand. ‘n Verdagte is aangekeer na ‘n inbraak. Gesteelde goedere sowel as dwelms en bank kaarte is in sy besit gevind. ‘n Positiewe arrestasie is gemaak en die verdagte is aangekla vir betreding en inbraak, besit van gesteelde goedere, besit van dwelms en bedrog.

BAIE DANKIE
Azaadville Buurtwag
NCA Krugersdorp GP Reaksie
SAPD