KZN Reaksie NCA

Verdagte is in die lokasie gearresteer en terug gebring na die huis waar hy ingebreek het.

Eienaar sal Saak oopmaak.

Op toneel
NCA
SAPS
Maser Security

Baie dankie vir almal betrokke