1. Verdagte voertuig by karwas, Randvaal, Daleside, Gauteng

02-07-2021
Daleside Randvaal area.
Tyd ; 13,29

Ds 1 het ‘n stemboodskap ontvang oor ‘n verdagte voertuig wat by ‘n karwas, in Randvaal, Daleside. Ds 1 het die die nodige hulp ontbied. Die verdagte voertuig het van die perseel af weg gejaag. Ongeveer 14:08 is die verdagte aangekeer. Kliprivier SAPD het hom aangekla onder meer van roekelose bestuur en poging tot moord.

BAIE DANKIE

NCA GAUTENG REAKSIE
DSS Respond groep
GPF
Kliprivier SAPD

Scroll to Top