KZN Reaksie NCA
Noordkus
8/11/2022
NCA KZN Reaksie word genader om ondersoek in te stel na ‘n voertuig wat in klaer se oprit staan.
NCA KZN Reaksie vind dat die bestuurder onder die invloed van alkohol aan die slaap geraak het.
SAP word ontbied.
NCA KZN Reaksie onttrek nadat SAP die toneel oorgeneem het.
Baie dankie vir almal se vinnige optrede.