FS Reaksie NCA
03/11/2023
NCA FS Reaksie lede en Kroonstad Buurtwag het 08h10 reageer nadat ‘n voertuig vermoedelik bank kaarte gesteel het by ‘n OTM in Kroonstad.
Voertuig is agterna gesit rigting Welkom.
Lede is geaktiveer in Welkom en te same met SAPD is die voertuig afgetrek en verdagtes is 08h35 gearresteer te Welkom.
Hulle word tans verbind met voorvalle in Senekal en Kroonstad.
SAP neem saak verder.
Baie dankie aan almal betrokke.