16/10/2021
22:00
Hulp word ontbied nadat ‘n groep verdagtes in die rigting van XXX Gastehuis beweeg. SAPD is ook ontbied en reeds uit in dieselfde rigting. Daar word gevra dat die treinspoor ook gevolg word om na die verdagtes te soek. Twee voertuie waarvan een ‘n bakkie is, is betrokke en daar was opgemerk dat die wat wat agter op die bakkie gesit het goed af gegooi het. Ondersoek word ingestel en die nodige groepe word ingelig om bedag te wees en na verdere ondersoek word afgestaan op die saak.
BAIE DANKIE
NCA Volksrust Reaksie MP
SAPD Volksrust