01/02/2022

Omstreeks 19:00 is ‘n boodskap ontvang van ‘n jong man wat vermis word in die Kemptonpark area.  Gedurende die ondersoek is vasgestel dat die jong man moontlik ‘n einde aan sy lewe kon maak.  Leidrade is opgevolg en eindelik is die jong man gevind.  ‘n Staats Ambulans is ontbied via Namola.  Die Ambulans personeel het ook aanbeveel dat die jong man ‘n sielkundige sou gaan sien en ‘n NCA Reaksie lid kon vir hom ‘n spoedige afspraak reël.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie

Namola

Ambulans dienste

Saak nommer:  OB 62/02/2022