NCA Reaksie Suidkus KZN
11/09/2022
Margate
Vermiste meisie gevind
Het berig ontvang van ‘n vermiste 17 jarige meisie wat moontlik in Margate omgewing is.
Lede het verdere info ontvang van ‘n moontlike plek waar sy kan wees saam haar vriend.
‘n Reaksie lid het uitgegaan na die perseel waar die jong meisie gevind is.
Baie dankie aan almal se betrokkenheid en samewerking