1. 12/03/21
Tyd 11:13 nm
Motor ongeluk te Marina Beach, Lower South Coast. JJ van NCA KZN Reaksie was eerste op toneel.
Jong dame het uitgeswaai vir taxi en haar voertuig het die eiland tussen die bane getref. Die voertuig is weggesleep deur Margate Panelbeaters
2. 12/03/21
Tyd 11:30 nm
Toyota Corolla by Pistols Pub, Marina Beach rigting Ramsgate, beland in mense se erf nadat bestuurder beheer verloor oor die voertuig. Voertuig word weggesleep deur Margate Panelbeaters. JJ van NCA KZN Reaksie was op toneel.
3. 12/03/21
Tyd 10:00 nm
‘n Struweling ontstaan by Pumphouse Pub. JJ is gekontak om bystand te lewer en was op toneel. Wolf Sekuriteit is gekontak en het toegesien dat die mense verwyder word.
4. 13/03/21
Tyd 01:15 vm
Daar was ‘n inbraak by Marina Take Aways. Niks gesteel danksy vinnige optrede. JJ en Mazer sekuriteit het saam op toneel opgedaag, maar geen arrestasies is gemaak nie.
BAIE DANKIE
JJ NCA KZN Reaksie
Margate Panelbeaters
Mazer Sekuriteit en Wolf Sekuriteit
ander instansies betrokke